Soek 'n woord

Kerk
VISIE
As lig skyn ons tot eer van God deur:

In liefde na die wêreld te gaan,
mekaar op te bou,
mekaar te leer; en
saam hoop te bring.

Inteken

Teken hier in om kommentaar te lewer en artikels te plaas



¤ Eredienste
Oggend:
Kerkgebou 09:00
Saal 09:00
Aand:
Kerkgebou 18:00
¤ Kerkkantoor
Maandag:  
14:00-16:00

Dinsdag - Vrydag:
08:00-13:00

Besoekers

Ons het 1 gas aanlyn
Tuisblad
Welkom by Alberton-Wes Gemeente
Die Klipkoppiefees Doelgerig Afdruk E-pos
Geskryf deur Hampie de Kock   
Donderdag, 22 April 2010 22:42
 Plaas Bybels in Malawi.FeesadatumOndersteun Abraham Kriel (veral die Jan Louw-Huis).
Reik uit in Tokoza.
Verleen winterhulp asook die verskaffing van etes en vele meer.
Alle fondse word uitsluitlik aangewend om uitreik-aksies te finansier.

Die Bybel speel ’n onontbeerlike rol in enige opbou-proses.  Bybelkennis help ons om waarlik ’n geestelike huis te word, want in die Bybel vind ons die beloftes van God, sy verwagtinge en sy voorskrifte: 1 Petrus 2:5; “Laat julle as lewende stene opbou tot ’n geestelike huis, om ’n heilige priesterdom te wees en geestelike offers te bring wat deur Jesus Christus vir God welgevallig is”.


Die Doelgerigte span        beeld

Laas Opdateer op Vrydag, 23 April 2010 11:39
 

Gebedskamer

Bedieninge en Aksies

Bedieninge
05/12/2009 | Webbestuurder

LYS VAN BEDIENINGE VAN DIE ALBERTON-WES GEMEENTE Bediening Naam Telefoon Nommer Selfoon Nommer Leraars en hulp: Leraar Ds. Willi [ ... ]